Guest Reviews

25.10.2019
Thank you so much for your lovely home and thank you for opening up your arms to me, I have enjoyed my stay and will recommend it to anyone else.
Baie Dankie.
Siphatise Plaatjie.

9 – 10 December 2019
Thank you for the nice place. It is very comfortable and spacious with friendly people. Thanks for the Candles.
Gavin & Cheryl
12 – 13 December 2019.
Dankie vir ‘n vriendelike gesig wat ons ontvang het. Dit was regtig lekker om hier te bly, en rustig. Presies wat ons nodig gehad het. In die toekoms sal ons weer hier wil bly.
Baie Dankie.
Danie en Linda Scheffers

25.10.2019
Thank you so much for your lovely home and thank you for opening up your arms to me, I have enjoyed my stay and will recommend it to anyone else.
Baie Dankie.
Siphatise Plaatjie.

9 – 10 December 2019
Thank you for the nice place. It is very comfortable and spacious with friendly people. Thanks for the Candles.
Gavin & Cheryl
12 – 13 December 2019.
Dankie vir ‘n vriendelike gesig wat ons ontvang het. Dit was regtig lekker om hier te bly, en rustig. Presies wat ons nodig gehad het. In die toekoms sal ons weer hier wil bly.
Baie Dankie.
Danie en Linda Scheffers

07.09.2019
Thank you for being so friendly and helpful. The place is so peaceful. Your little guesthouse is great.
Ieandre & Devene

13.10.2019
Thank you so much for your lovely place! We enjoyed ourselves in Robertson. Very peaceful neighbourhood and beautiful guesthouse.
Anchele, Ilse, Inge and Brenda. Cape Town.

20.10.2019
Baie dankie vir ‘n baie rustige naweek. Ons en die kinders het dit baie geniet. Die weg kom was net wat ons nodig gehad het. Beslis sal ons weer kom. Weereens, baie dankie.
Johan, Selly en Johandre

30.06.2019.
Baie dankie vir u gasvryheid. Ons het dit baie geniet hier.
J. arries & R Carolus

05.07.2019
On behalf of myself and Dunn-More Training and Skills Development, I would like to thank you at Tranquility for the gesture and customer service. You guys are great. Am coming back with my wife soon.
Thanks again.
Asanda Ntsunguzi.

15.08.2019
A unique experience.
A. Kariel

20.04.2019.
Thank you for a good rest. Your service was excellent. My night was peaceful and quiet. Hope to (see) u soon (again). May god bless and keep your business safe. God bless you and your family.
Mr & Mrs Kruger

28.04.2019.
Baie dankie vir ‘n heerlike nag en vriendelike gesigte!
Adriaan

24.05.2019
On behalf of Coalition training and skills development, and myself, we just want to say thank you for everything. It was really nice staying with you. I had peace of mind. I will surely recommend this place to my office.
Thank you very much.
Thembalethu Kamsela

06.03.2019
Baie Dankie. Julle was vir ons ‘n uitkoms en ons kon lekker rus

17.03.2019
Julle is Engele van bo. Waardeer jul gasvryheid.
Nicky en Una

23.02.2019
Thank you for a well-deserved rest. It is very beautiful and peaceful here. God bless, and I pray that he brings you much joy, peace and happiness in this place.
D. Els

The owners made us feel welcome. They showed us where everything was. Gave us directions to a good restaurant.

- Gill

via Booking.com

We had a very relaxing stay at Tranquility. We happened to be the only guests for the weekend so we had full reign of the house and its beautiful garden.The owners were right there if we needed them, but didn't make us feel constantly supervised.

- Heirich

via Safarinow

Ons het baie lekker gebly na 'Wine on the River' kuier.
Ons het heerlik gebraai in die braai-area. Die kamers is baie gerieflik. Lekker stil area in die dorp. Ons sal beslis weer by Tranquility gastehuis bly. Baie dankie.

- Charles

Cape Town

Heerlik en rustig.
Was gemaklik en rustig. Sien daarna uit om die tuin te sien oor 'n paar maande. My hond het die tuin baie geniet. Baie oulike plek en baie potensiaal. As 'n ou Robertson-inwoner was dit weer asof ek in my eie huis was waar ek grootgeword het.

October 2016

- Elaine

Transvaal

Rudolph en Christine was baie gasvry en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.
Die kamer en badkamer was baie skoon, netjies en gerieflik. Die gastehuis is in 'n pragtige en rustige omgewing en die voertuig was veilig weggesluit. Die kombuis was gerieflik en het al die nodige implemente gehad om etes voor te berei. Daar is 'n lieflike braaiplek. Ons het 2 baie aangename dae en aande by Tranquillity spandeer en Rudolph en Christine was baie vriendelik en hulpvaardig.
Erna V
With spouse/partner
September 2016

- Erna

Transvaal

We thoroughly enjoyed our weekend. We have been to a few self-catering places and yours is really up there! I understand why its called Tranquility as it is indeed peaceful and the garden makes one feel relaxed.
Bhurat Surtee
08/2016

- Bhurat

Cape town

Thank you very much for a nice and comfortable stay. My wife and I and our two kids had a lovely time.
Keith P
07/2016

- Keith

Cape province

Ons wil net baie dankie sê vir die rusplekkie langs die pad wat julle tot ons beskikking gestel het. Die vriendelikheid waarmee julle ons ontvang het is opreg waardeer. Ons wens jul sterke toe met die projek wat spreek van liefde en toewyding.
Dit was 'n heel aangename ervaring en ek is hartlik verwelkom.
Hierdie 'n baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Maklike toegang tot jou eenheid sonder om ander te steur. Daar is veilige parkering vir gaste se motors en die Gastehuis is geleë in 'n heerlike stil omgewing. Die dorp is binne loopafstand, en dit is ook 'n gerieflike vertrekpunt na omliggende besienswaardighede. 'n Rusplek langs die pad wat ek met groot vrymoedigheid sal aanbeveel! Groter gesinne sou met gemak kon oorbly want elke kamer was goed toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Frans En Doreen C. Mpumalanga.
06/2016

- Frans

Mpumalanga

Nice place! Great potential. Enjoyed the stay and the company.
Ian and Laurie. Canada.
02/2016

- Ian

Canada